Description
INTIEM Marriage Capsule 7 Stap Program – 7 dae “lockdown” uitdaging
Koop die Marriage Capsule Kursus tussen 21-25 Desember 2020 en ontvang ‘n kursus vir ‘n vriend/familielid gratis! Seën iemand met ‘n huwelikskursus hierdie Kersfees… Dis ‘n geskenk wat baie langer as sjokolade of rose gaan hou!
Belangrik: Registreer net met jou EIE BESONDERHEDE wanneer jy die kursus aankoop. Ons sal dan vir jou ‘n geskenkbewys met unieke kode stuur, wat jy vir jou vriend/familielid kan aanstuur.
(NB – Daaglikse eposse is in Afrikaans, die Marriage Capsule Kursus is in Engels)
Marriage Capsule is ‘n aanlyn interaktiewe Huweliksuitdaging vir verlooftes, pasgetroudes, oudgetroudes, eerste huwelike, tweede huwelike, vyfde huwelike, yskoue huwelike, louwarm huwelike, vuurwarm huwelike…. Marriage Capsule is vir JOU!
Hoogtepunte sluit in: LOFS temperamente (hierdie is ‘n persoonlikheidstoets wat jou huwelik GAAN verander!), International Marriage Hall of Fame Sertifikaat, ‘n Kommunikasie “make over”, beter seks (ja, regtig, ons help jou om die vonk terug te kry!), jy gaan verstaan wat mans die nodigste het, jy gaan verstaan wat vrouens die meeste nodig het… en jy gaan eindig met DAADWERLIKE planne vir ‘n huwelik wat gaan hou!
Hierdie is nie nog ‘n vervelige huwelik nie! Kom gesels saam in die Privaat Facebook groep (sodra jou lidmaatskap bevestig is) en kom sien self wat ons bedoel! Dis pret! Dis doenbaar! Dis nie vervelig nie! Daar is geen onrealistiese uitdagings of verwagtings nie. KOM NOU, waarvoor wag jy nog??
Ons bied ook ‘n 100% geld terug waarborg, so jy het NIKS om te verloor nie!
INGESLUIT:
- Marriage Capsule aanlyn (digitale) kursus (7 vlakke)
- Marriage Capsule Eboek: Die kursus in eboek vorm, sodat jy dit as handleiding kan gebruik.
- 23 video’s
- Jou “expectation manager” – vind uit wat julle verwagtinge van mekaar in die huwelik is!
- LOFS temperamente – hierdie gaan regtig jou lewe verander!
- Privaat Facebook groep met huweliksberader en mentor (“coach”)
- Daaglikse aanmoediging per epos en video
- Eboek: ED – Alles wat jy moet weet oor erekdiele disfunksie.
- Eboek: Kennersantwoorde (antwoorde op 10 jaar se vrae wat aan INTIEM gestuur is)
- Eboek: 101 slenters om jou man se hart te wen
- Eboek: 101 slenters om jou vrou se hart te wen
- Eboek: 365 Romantiese boodskappe om vir jou maat te stuur
Wat sê ander paartjies wat reeds die kursus gedoen het?
Neem asb kennis van die Marriage Capsule Terme en Voorwaardes: https://www.marriagecapsule.com/terms-and-conditions/