Description
INTIEM Marriage Capsule 7 Stap Program – “LITE”
(NB – Eposse is in Afrikaans, die Marriage Capsule Kursus is in Engels)
Marriage Capsule is ‘n aanlyn interaktiewe Huweliksuitdaging vir verlooftes, pasgetroudes, oudgetroudes, eerste huwelike, tweede huwelike, vyfde huwelike, yskoue huwelike, louwarm huwelike, vuurwarm huwelike…. Marriage Capsule is vir JOU!
Hoogtepunte sluit in: LOFS temperamente (hierdie is ‘n persoonlikheidstoets wat jou huwelik GAAN verander!), International Marriage Hall of Fame Sertifikaat, ‘n Kommunikasie “make over”, beter seks (ja, regtig, ons help jou om die vonk terug te kry!), jy gaan verstaan wat mans die nodigste het, jy gaan verstaan wat vrouens die meeste nodig het… en jy gaan eindig met DAADWERLIKE planne vir ‘n huwelik wat gaan hou!
Ons bied ook ‘n 100% geld terug waarborg, so jy het NIKS om te verloor nie!
INGESLUIT:
- Marriage Capsule aanlyn (digitale) kursus (7 vlakke)
- 23 video’s
- Jou “expectation manager” – vind uit wat julle verwagtinge van mekaar in die huwelik is!
- LOFS temperamente – hierdie gaan regtig jou lewe verander!
BONUSSE:
Die volgende items kan as losstaande items gekoop word (dit is deel van die gewone Marriage Capsule Pakket, maar nie van die Lite pakket nie). Wanneer jy die MC lite pakket koop, gaan jy die keuse kry om jou bestelling te “up size”… Kies dan enige van die onderstaande items saam met jou bestelling (indien jy wil).
- Die Marriage Capsule 7 Vlakke eBoeke – hierdie 7 PDF boeke kan uitgedruk word en as handleiding gebruik word soos julle deur die kursus werk. Dis basies die kursus in PDF vorm, en sluit natuurlik al die interaktiewe elemente uit. Dis ‘n baie goeie handleiding om gereeld na terug te verwys, en ook om notas in te maak. KOSTE R95
- LOFS eBoek (ongeveer 9 bladsye) – ‘n Reeks van vrae en antwoorde spesifiek oor LOFS Temperamente. Beantwoord deur ons Huweliksberader, Peter Edgar. Baie waardevolle inhoud, wat julle baie van jul temperamente gaan leer! Koste R50
- Moeilike Vrae en Antwoorde eBoek (ongeveer 60 bladsye) – ‘n Versameling van kennersantwoorde (huweliksberaders, seksuoloë, mediese dokters en ander kenners) op vra wat in die laaste 10 jaar aan INTIEM gestuur is. Koste R90
Wat sê ander paartjies wat reeds die kursus gedoen het?
Neem asb kennis van die Marriage Capsule Terme en Voorwaardes: https://www.marriagecapsule.com/terms-and-conditions/