Description
(NB – Weeklikse eposse is in Afrikaans, die Marriage Capsule Kursus is in Engels)
Marriage Capsule is ‘n aanlyn interaktiewe Huweliksuitdaging vir verlooftes, pasgetroudes, oudgetroudes, eerste huwelike, tweede huwelike, vyfde huwelike, yskoue huwelike, louwarm huwelike, vuurwarm huwelike…. Marriage Capsule is vir JOU!
Hoogtepunte sluit in: LOFS temperamente (hierdie is ‘n persoonlikheidstoets wat jou huwelik GAAN verander!), International Marriage Hall of Fame Sertifikaat, ‘n Kommunikasie “make over”, beter seks (ja, regtig, ons help jou om die vonk terug te kry!), jy gaan verstaan wat mans die nodigste het, jy gaan verstaan wat vrouens die meeste nodig het… en jy gaan eindig met DAADWERLIKE planne vir ‘n huwelik wat gaan hou!
Hierdie is nie nog ‘n vervelige huwelik nie! Kom gesels saam in die Privaat Facebook groep (sodra jou lidmaatskap bevestig is) en kom sien self wat ons bedoel! Dis pret! Dis doenbaar! Dis nie vervelig nie! Daar is geen onrealistiese uitdagings of verwagtings nie. KOM NOU, waarvoor wag jy nog????
Ons bied ook ‘n 100% geld terug waarborg, so jy het NIKS om te verloor nie!
INGESLUIT:
- Marriage Capsule aanlyn (digitale) kursus (7 vlakke)
- Marriage Capsule Eboek: Die kursus in eboek vorm, sodat jy dit as handleiding kan gebruik.
- 23 video’s
- Jou “expectation manager” – vind uit wat julle verwagtinge van mekaar in die huwelik is!
- LOFS temperamente – hierdie gaan regtig jou lewe verander!
- Privaat Facebook groep met huweliksberader en mentor (“coach”)
- Weeklikse aanmoediging per epos en video
- Weeklikse “celeb voice notes”
- Eboek: ED – Alles wat jy moet weet oor erektiele disfunksie.
- Eboek: Kennersantwoorde (antwoorde op 10 jaar se vrae wat aan INTIEM gestuur is)
- Eboek: 101 slenters om jou man se hart te wen
- Eboek: 101 slenters om jou vrou se hart te wen
- Eboek: 365 Romantiese boodskappe om vir jou maat te stuur
Wat sĂȘ ander paartjies wat reeds die kursus gedoen het?
This marriage capsule is an amazing journey to follow with your partner. Me and my husband went through a very difficult time when we got hold of the marriage capsule. Not only did it help us to spend time together, it also helped us to understand each other temperaments and love languages. It also helped us to learn how to communicate with each other. I really think all couples should do capsules like this. Married 14 years now and going stronger each day.
Reinhardt and Samantha
We are so happy that we found this Marriage Capsule before we are to get married end of this year. It has taught us valuable things about marriage and most important of all, ourselves. The LOFS!! Wow!! We have been recommending this to so many of our family and friends and we know, this is going to help us tremendously now and forever. Thank you all for making this possible!
Rassie and Isabella
Welldone Marriage capsule team. Ons het hierdie kurses ongelooflik baie geniet. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons is so dankbaar dit het oor ons pad gekom. Level 2, 3 en 4 was ons gunsteling ons het ook baie geleer in level 7. Ek kan eintlik glad nie n level uitsonder nie. Ons is so spyt ons is klaar maar sal nooit die pad wat ons die 7 weke saam gestap het vergeet nie. Weereens WELLDONE..!!
Jean-Mare