Sale!

Marriage Capsule Method – Skeibrief Promosie

R399.00

Kry Marriage Capsule teen ‘n reusagtige afslag… 

Weeklikse eposse is in Afrikaans, die Marriage Capsule Kursus is in Engels

Slegs 150 pakkette beskikbaar!
SKU: skeibriefseptember Category:

Description

INTIEM Marriage Capsule 7 Stap Program

(NB – Weeklikse eposse is in Afrikaans, die Marriage Capsule Kursus is in Engels)

Marriage Capsule is ‘n aanlyn interaktiewe Huweliksuitdaging vir verlooftes, pasgetroudes, oudgetroudes, eerste huwelike, tweede huwelike, vyfde huwelike, yskoue huwelike, louwarm huwelike, vuurwarm huwelike…. Marriage Capsule is vir JOU!

Hoogtepunte sluit in: LOFS temperamente (hierdie is ‘n persoonlikheidstoets wat jou huwelik GAAN verander!), International Marriage Hall of Fame Sertifikaat, ‘n Kommunikasie “make over”, beter seks (ja, regtig, ons help jou om die vonk terug te kry!), jy gaan verstaan wat mans die nodigste het, jy gaan verstaan wat vrouens die meeste nodig het… en jy gaan eindig met DAADWERLIKE planne vir ‘n huwelik wat gaan hou!

Hierdie is nie nog ‘n vervelige huwelik nie! Kom gesels saam in die Privaat Facebook groep (sodra jou lidmaatskap bevestig is) en kom sien self wat ons bedoel! Dis pret! Dis doenbaar! Dis nie vervelig nie! Daar is geen onrealistiese uitdagings of verwagtings nie. KOM NOU, waarvoor wag jy nog????

Ons bied ook ‘n 100% geld terug waarborg, so jy het NIKS om te verloor nie!

INGESLUIT:

  • Marriage Capsule aanlyn (digitale) kursus (7 vlakke)
  • Marriage Capsule Eboek: Die kursus in eboek vorm, sodat jy dit as handleiding kan gebruik.
  • 23 video’s
  • Jou “expectation manager” – vind uit wat julle verwagtinge van mekaar in die huwelik is!
  • LOFS temperamente – hierdie gaan regtig jou lewe verander!
  • Privaat Facebook groep met huweliksberader en mentor (“coach”)
  • Weeklikse aanmoediging per epos en video
  • Weeklikse “celeb voice notes”
  • Eboek: ED – Alles wat jy moet weet oor erektiele disfunksie.
  • Eboek: Kennersantwoorde (antwoorde op 10 jaar se vrae wat aan INTIEM gestuur is)
  • Eboek: 101 slenters om jou man se hart te wen
  • Eboek: 101 slenters om jou vrou se hart te wen
  • Eboek: 365 Romantiese boodskappe om vir jou maat te stuur

Wat sê ander paartjies wat reeds die kursus gedoen het?

Due to the fact that I work long hours and in a emotional and mentally challenging environment, hubby and I only got to do level 1 today. For the first time in 38 years we looked at our marriage through a magnified glass with the challenging questions, we spoke so openly about the questions and sometimes even ended up laughing but we learnt quite a lot about what is actually going on in one another’s hearts. A great start to a very good investment. One can so easily just become housemates as spoken about in level one, specially after being married for so many years.
Anne and Stephen
Ek en Johan is besig met die kurses. Ons het in jare nie so met mekaar gesels, fun gehad, gelag en tyd “eye to eye” spandeer nie. Ons lewens is so gejaagd, vanaand kom ons moeg by die huis dan is dit roetine, kos maak val oor die TV neer en geen kwaliteit tyd word aan onsself spandeer nie. Ek wonder nou hoe het ons alles gedoen toe die kinders nog op skool was. Hier is ons gedwing om langs, voor, teenaan mekaar te sit en actually oor mekaar, ons harte te praat. Ek is besig om my man weer van voor af te leer ken, te ontdek wat maak hom tick, wat is vir hom belangrik, hoe het ek die afgelope jare so gewoond geraak om dinge my manier te doen, dat ek vergeet, verleer het hoe om hom te betrek, te behandel en te respekteer. En hy ook, het so verleer om my te beindruk, my te verras, my lief te he soos hy behoort.
Johan en Karen

 

Ons doen die kursus om ‘n sterker huwelik te bou. Ja ons is nog kort getroud maar het gevoel ons het die “tools” nodig vir uitdagings wat nog mag voorlê. Ek moet sê dis baie anders as wat ons verwag het en ons geniet dit geweldig baie EN ons leer so baie. Die kursus is heeltemal anders as die ander produkte wat daar buite is. Boonop is dit op Christelike beginsels gegrond.
Petra en Johan

 

Ek daag julle uit, daar hoef nie fout te wees met jou huwelik om hierdie te doen nie. Dis net ‘n belegging, soos julle almal weet, ‘n huwelik is harde werk, daar was nie instruksies toe ons getrou het hoe ons moet maak nie. Maar ek moet vir julle se, ek het ‘n hele paar goed verkeerd gedoen hoor. Hierdie is regtig ‘n “eye opener” absoluut ‘n belegging in ons huwelik. Ek sien sommer uit na die volgende 32 jaar saam met my man.
Olga en Fritz

 

Ek het belê in dié pret ‘online’ huwelikskursus, ons is nou so net oor halfpad, maar dit is ‘n maklike manier (kos nie dae se uitputtende kursus bywoning of vervelige praatjies bywoon nie), om net weer bietjie tyd te maak vir jou huweliksmaat en jou te herinner aan waarom jy aan die begin vir hom lief geword het en dat jy nodig het om hom te bederf en hom te herinner dat hy jou held is 😉 en vir ‘n bonus herinner dit hóm ook daaraan om jou weer te bederf en laat hom weer bietjie werk aan sy romantiese kant om vir jou weer spesiaal te laat voel 😁😁
Sanet en Cobus

 

Ons is mal daaroor!!! So ‘n interessante manier van aanbieding! Dankbaar vir julle! Ons kyk met nuwe oë na mekaar! Wat n openbaring!!
Anneli en Mark

 

What a fantastic session. Our kneecap session resulted in just chatting and reversing back to some of the questions, moving forward again and then the questions grew into spontaneous other questions and wow, it was so good to just hear one anothers hearts…so precious! ❤❤❤
Joyce and Peter

 

#week2 I’m a LakeOcean and hubby is an OceanSnow. What a combination 🙂 I was so excited about my husband’s results in order for him to actually SEE who he is and what he can accomplish in life. Oh, the discoveries we still have to make 😍 #9monthsofmarriage
Michelle and Steve

Neem asb kennis van die Marriage Capsule Terme en Voorwaardes:  https://www.marriagecapsule.com/terms-and-conditions/