Die kursus het meer as aan ons verwagtinge voldoen. Baie dankie vir die goeie werk wat julle doen om huwelike, wat deesdae so maklik opbreek, op die regte pad te hou. Baie sterkte met hierdie belangrike taak!