Na 37 jaar van getroude lewe het ons besef dat ons van mekaar af weg beweeg. Die leƫ nes sindroom het ons gevang. Ons het gehunker na OEMF in ons huwelik. Na ons die Marriage capsule voltooi het kan ons waarlik getuig dat ons mekaar weer gevind het, mekaar persoonlikihede verstaan en elke oomblik saam geniet en tyd maak vir mekaar.