Die Marriage Capsule het ons meer geleer van onsself, mekaar en ons huwelik. Ek sal dit vir mense aanbeveel wat meer wil leer oor hulself, ander helftes en hulle huwelikke. Hierdie is vir mense wat graag beter mans en vrouens wil wees vir hulle ander helftes