Ek en Carel het hierdie kursus baie insiggewend gevind.
Hierdie kursus het ons geinspireer om ons aftree jare saam te geniet en die beste te maak van ons huwelik.
Dankie vir die oulike idees en wenke. Alhoewel ons nog aan baie aspekte moet werk, sien ons uit daarna en is ons opgewonde oor wat voorlĂȘ.

Ons het besluit om die kursus ‘n paar keer weer deur te werk.

Ons sal die kursus ook aanbeveel aan ons vriende en familie.

Baie dankie
Carel en Adrie